Liedjie, die eerste Afrikaanse musiekstroomdiens, is hier! Dit is ons voorreg om jou bekend te stel aan die nuwe uithangplek van Afrikaanse musiek.  Indien jy opsoek is na musiek vir elke oomblik is Liedjie net die plek vir jou. Graag wil ons met jou meedeel dat Milan Joan se musiek nou ook te hoor is op Liedjie. Gaan besoek hulle gerus by www.liedjie.com; op Twitter, Facebook of Instagram.

.

liedjie